“Suid-Afrikaanse méthode cap classiques behaal rekordpryse op wynveilings. Maar is verbruikers gereed om sjampanjepryse vir Suid-Afrikaanse vonkelwyn te betaal?
Verlede jaar het die wyn kelder Silverthorn, wat eksklusief spesialiseer in vonkelwyn volgens die Franse méthode classique-metode, se Big Dog II méthode cap classique (MCC) 2011 ‘n rekordprys van R7 000 per kis behaal.” …Download article